RJ
Rocco J

1 reviews | Active since Apr 2019

25 Apr 2019, 16:14

MTN julle suck.

Ek het 1000 min ****rak uit geneem in Maart 2019 by mtn in Riverside mall Nelspruit maar kry net 500min. Ek het al hoeveelkeer hulle help lyn gebel maar dit word nie reggestel nie. Ek was selfs al 5 keer by hulle in hulle winkel in riverside maar kry net bloftes. Ek dink hulle is uiters onprofesioneel. Ek is al so gatvol vir hulle.

0
Replies (2)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply26 Apr 2019, 09:30
Official
Good day  Thank you for bringing this matter to our attention. We apologize for the delayed response and for any inconvenience incurred.  We will investigate and provide you with feedback. 
  Warm Regards 
Sizwe Schoeman Complaints Management team 

Best regards,

RJ
Rocco J's update03 May 2019, 15:19
Reviewer Update
Julle hou aan beloftes maak maar julle doen niks aan my probleem nie. Dit help nie jy stuur vir my mooi woorde nie mr.Sizwe Schoeman DOEN IETS AAN MY KLAGTE. Julle het maandag die 29ste my hoog en laag belowe julle gee my die minute wat julle my skuld (500min) dis nou Vrydag nogsteeds niks julle is pateties. Ek verstaan nie hoe ń besigheid soos MTN nog kan bestaan nie. Vir die mense wat dit oorweeg om met mtn besigheid te wil doen wil ek sê stekte. Julle is useless!!!!