1 reviews | Active since Apr 2018
MTN is verby pateties.
Dis nou al hoe lank wat ons vir MTN se daar is fout op my ma se rekening en die kostes wat daarop is, is glad nie eens verwant aan wat haar ****rak veronderstel is om te wees nie. MTN trek net skouers op en sê net blatant dat die die klient die kostes moet dra. Hoe? Hoe moet die klient die kostes dra as hulle nie eens verantwoordlik is vir die fout nie. Hoekom maak MTN nie die fout reg nadat hulle al amper 30 keer daarvan verwittig is nie.
MTN se diens is die meeste van die tyd van lyn af en dan kom daar nog 'n rekening en verhaal hulle net eenvoudig iets wat nie daar moet wees nie van 'n klient se rekening en iemand anders het die voordeel daarvan wat ons nie eens weet wie dit is nie.
Het MTN nog trots is wat hulle doen, of het dit ook nou maar net 'n geld maak speletjie geword, bedrog word gepleeg en die mense wat dit nie minste kan bekostig moet die pak maar vat.
Toe nou MTN doen julle naam gestand en begin mense help
