SB
Salome B

1 reviews | Active since May 2020

29 May 2020, 17:34

MTN is lagwekkend om die minste te sê

Goeie middag, Ek is heeltemal geskok deur die houding en die onhulpvaardigheid vir MTN se call centre services!!!!!. Want DAAR IS GEEN SERVICES nie en word net van een persoon na die ander oorgeplaas en niemand wil help, Ek wou ‘n eenvoudige Sim Swop gedoen op my ****rak foon. Let wel ek is ‘n klient van MTN al van 1997 af – 23 jaar - met geen probleem) toT die dag wat ek hulp nodig het!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! MTN is bereid om elke maand my geld te vat!!! Het ‘n sim swop by MTN in Bonaero Park op die 21st Mei 2020 probeer doen, let wel, dit is nog nie uitgesort nie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Lebu het my gehelp en die sim swop gedoen, sal 2-24 uur neem. 24uur het gekom en gegaan met geen sukses (op my foon lees net emergency calls only) Maandag was ek weer daar en call centre laat weet dat die sim swop gekanseleer en weer ander sim swop doen. Wag weer 2-24 uur met geen sukses. Dinsdag en Woensdag ook daar gewees maar niemand by die Call centre kan help, hou aan vir n call centre agent vir uur net om te se my nr “is migrate to new system". Of dit nou my probleem is ......En hul system is stadig of nie die nuwe system. Na hoeveel vers****ende agente deur gesit. Op die ou end van die Woensdag darm ‘n ticket nr gekry. Na die 24uur nog kan ek geen oproepe ontvang of maak nie en kan nie my mobile data gebruik – as jy bel “your call has been suspended, contact your service provided.” of so iets want die boodskap is ook onvolledig. Vrydag weer by die tak en daar gesit van 11uur to 16.30 met geen sukses!!!!!!!!!!!!!!!!!!. Die een call centre agent sé, my nr is nou gekanseleer en moet eers agterstallige maand se gelde betaal voor hul iets kan doen. My ****rak is op debit order hoe kan dit agterstallig wees????? Lebu het rerig haar beste gedoen maar na seker 10 vers****ende agente by vers****ende departemente deur gesit – ticket is gelog na ‘n IT manager, wat nie op sy email reageer nie en na paar oproepe verder glo gese hy nie by die werk nie.!!!!! Wat het IT te doen met my issue? Ek sit met ‘n foon ****rak wat ek niks mee kan maak nie, EN dit vir ‘n hele week, en meer. MAAR Ek moet betaal vir iets wat ek het maar nie kan gebruik nie!!!! en Debit tyd is weer op ons en ek moet weer geld betaal. Op die ou end van Vrydag toe ek se ek wil asb my ****rak kanseleer, word daar gese ek kan nie. Glo oor ****rak breek en dat daar ‘n kanselasie fooi sal wees. Die hele storie is so lagwekkend. ‘n Sim swop wat meer as ‘n week duur en nog nie uitgesort is nie. Ek is baie ongelukkig en wil graag weet wat gedoen gaan word?????. Wie gaan die kostes van heen en weer ry na MTN Bonaero Park en my ure wat ek by MTN spandeer het betaal??????? En nog steeds sê MTN ek kan nie kanselleer,,, hoe kan ek betaal vir niks.????? Kan iemand my help asseblief.

0
Replies (0)