AB
Amelia B

1 reviews | Active since Jun 2016

22 Jun 2016, 07:36

Mtn Insurance

<p>My Apple iphone het geval in die begin van Mei maand. Ek het dit die 4 de my foon gerapporteer en het twee weke gewag totdat hulle my foon by die huis kom oplaai het. Indien jy hulle bel om te hoor hoe ver die claim is lui die fone by die insurance van Pretoria af Brits toe en dan cancel hulle net die oproep en als begin van vooraf. Volgens die antwoord masjien stelsel se hulle my foon is nog pending en dat hy nog nie eers ingeboek is vir repairs nie. Dis nou al langer as n maand wat ek sonder my foon moet werk. Help nie jy bel hulle nie daar is niemand wat kan help nie. En hulle is ook nie veronderstel om my Apple Iphone in te stuur vir repairs nie omdat dit n oorseese produk is en omdat ek nog probleme gaan ervaar na die tyd omdat hulle die skerms self vervang. En daarom dring ek aan op n nuwe ene. Kan julle my asb help om die probleem op te los. </p>

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply23 Jun 2016, 08:52
Official

Good Day Amelia Botha,

Thank you for your post.

We are terribly sorry for the inconveniences that you experienced as a result of this. We completely understand the frustration it causes.

Kindly note that the matter has been escalated to the management team of our Insurance division for urgent attention and to contact you back with feedback.

Rest assured, it is not our intention to displease you. We look forward to improving on the service delivery.

Kind Regards,

Zukiswa

REQ: **********