MS
Marna S

1 reviews | Active since Jun 2019

01 Jun 2019, 01:54

MTN ignoreer versoek tot opgradering

REKENING by MTN A ********** Datalyn ********** 001 Verwysingsnommers: Opgraderingno # ********** 54 en Kliëntediens [#247355] & [#285620] en SummerMobile ********** 007***

Sukkel reeds van 30/4/2019 af om 'n opgradering te laat doen - het 'n spesiaal op hul webblad gekies. Uiteindelik op 15/5/2019 het Tasneem van Summermobile my ges***el en male sonder tal die voorwaardes herhaal waarop ek geantwoord het dat dit reg is. Dit was vir 20GG data in die dag en 20GG data in die nag teen R199/maand vir 24maande. Ek het male sonder tal verneem waarom ek nie die data kry nie want ek het gesê dit moet terugwerkend vanaf 12Mei geskied omdat ek alreeds op 30April daarvoor aansoek gedoen het. Die data is net nooit gelaai nie! Ek kon ook net GEEN antwoord kry op my baie eposse nie! Uiteindelik het Gillian Edwards van MTN se Facebook-blad my klagte na Summermobile verwys en het Jumnah Hartley laat weet dat iemand by MTN die aansoek tot opgradering gekanselleer het!!!! Sonder enige opdrag OF versoek van my af!!!! Ek kry weereens net mooi GEEN reaksie van MTN op verskeie eposse van my sedert 23/5/2019 af nie - Al my eposse is aan die volgende adresse gestuur: CustomerServices ********** Yumnah ****er ********** "Gillian Edwards [ MTN South Africa ]" ********** ********** ********** ********** **********

Wat staan my te doene? Hoe kan ek reaksie uit MTN kry? Ek het 'n aanlynkursus waarmee ek MOET begin, maar kan nie omdat ek nie die data kry nie!! Ek is al by MTN sedert Desember1997!!! Uiterste SWAK en TREURIGE diens!!! Wat staan my te doen?

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply03 Jun 2019, 10:35
Official
Good Day Marna

Thank you for your post.
                 
We are terribly sorry to have disappointed you with the lapse in service, please accept our apologies for any inconvenience caused.

As per our telephonic conversation, kindly note that we will have this matter investigated and will revert to you with feedback.

Rest assured, it is not our intention to displease you. We look forward to improving on the service delivery to you.
       
Warm Regards
Brendah Langa
Complaints Management