HS
Hilda S

1 reviews | Active since Feb 2015

19 Feb 2015, 15:03

mtn het foon gesny agv van hulle agterlosigheid

My dogter het haar ****rak hernu en mtn moes n limit stel wat hulle volgens hulle rekords gedoen het maar dit nie deurgegaan op die sisteem nie.<br> Haar foon is afgesny omdat hulle se sy skuld R260 agv van die feit dat sy oor haar limiet gegaan het (wat nie gestel was nie). Ons sukkel al amper 3 maande dat die krediet gegee word daarvoor en haar foon weer aangesit word en die limiet gestel word. DIT IS ONAANVAARBAAR. en die persoon wat daarmee gewerk het is nie baie hulpvaardag nie. Help asseblief.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply03 Mar 2015, 19:28
Official
Hello Hilda Vermaak,

We are truly sorry for the inconvenience caused and for the delayed response. It was not our intention to have dissatisfied you in any way.

We see that the matter was being dealt with by the management in store and one of our Supervisors in our Billing Department. We've now requested an update and for the matter to be resolved amicably.

We will touch base with you as soon as we get feedback on the escalation done.

Regards
Tim
MTN Complaints Management Team: REQ:***