MH
Marna H

1 reviews | Active since May 2014

27 Oct 2019, 15:17

MTN

Ek is 'n nuwe ****rak oor die foon aangebied deur MTN wat my ges***el het. Dit sou 2 GB in die dag en 1 GB in die nag insluit. Toe ek my maadelikse data kry was dit net 1 GB in die dag en nie 2 GB soos gese nie!!!!! Ek het teruggegaan na my tak by Kolonnade waar ek aangese is om Klientediens te s***el. Hulle het belowe dat iemand sal luister na die opgeneemde gesprek en sal terugkom na my. Ek wag al vir weke!!!!!!!!!

0
Replies (0)