HvdM
Hans van der Merwe

1 reviews | Active since Dec 2015

14 Dec 2015, 10:47

MTN Direct kom nie ooreenkoms na nie

Ek het ge-upgrade by MTN Direct en hulle oggend en aandpraatjies kom nie ooreen nie.Ek het al die 13 Oktober 2015 ge-upgrade.Hulle belowe binne n week sal ek die toerusting ontvang.Het dit eers op 3 November 2015 ontvang en niks werk nie.My eerste nommer ge-upgrade was ***.Ontvang verkeerde simkaart.<br> T****E nommer *** moes gekanseller word.Is nie gedoen nie.Die DERDE een is *** wat n rotor WIFI was uncaped en unlimeted.dit is ook nie so nie.Ontvang slegs 1 gig p/m.M y ou paaiement was R610.00p/m.Nuwe bedrag is R737.00.Ek het probeer om hulle te ****ak om dit reg te stel maar kry met beloftes en geen uitvoering van dade nie.Het seker al 20 oproepe gamaak sonder sukses.Wat staan my te doen.Ons is al by 14 Desember 2015 en nog steeds werk niks nie.Was al by MTN winkels maar al wat hulle se is ek het met MTN Direct gedeel en hulle kan my nie help nie.Ek wil net graag weet wat kan ek doen want hulle trek die betalling af maar niks werk nie.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply29 Dec 2015, 09:14
Official
Hello vdmerwehj,

Dankie vir u navraag.

Ons is jammer vir die ongerief.

Die versoek is gestuur na MTN Direct afdeling om vir u te s***el.

Groete,

Alice van der Merwe

***