JW
Jolize W
1 reviews | Active since Jan 2021
20 Aug 2026, 12:55
MTN DIamond Pavillion
More aan almal.
Wie kan my sê wie is die eienaar van die MTN winkels in Kimberley. Ek ry al vir 'n maand op en af. Sttuur emails en hordes sms'e. Ek het state aangevra maar of hoofkantoor stuur dit te groot of hulle kry nie eers die email oopgemaak nie..of hulle stuur vir my 'n link wat nie wil oopmaak nie. So gaan dit aan week vir week Die state is belangrik en ek moes dit al gehad het. Mens kry dit nie van die mtn app af gedoen nie. Het dit al probeer... anders het ek dit so gedoen. Sylvia/NomvulaMaruping is die vrou by Mtn Diamond Pavillion en sy werk met 'n Chad Jacobs en by hoofkantoor. Ek is nou moedeloos gesukkel
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)