1 reviews | Active since Jun 2017
MTN DATA
DATA, waar is my data, my foon het geval, en ek kon nie EARLY UPGRADE doen nie, was dus van 15 Julie sonder 'n foon, geen data gebruik, geen sms, geen oproepe niks nie, Maandag besluit ek, om te gaan UPGRADE, goed en wel, kry toe my foon, heel opgewonde, kom by huis, laai die foon, gister wou ek op my tyd al die UPDATES doen, raai wat, NO DATA, nou vra ek waar is Julie, Augustus en September se data??? Sover ek weet kan 'n sim kaart wat in kas lê NIE data gebruik NIE, was my data nie veronderstel om oor te gaan na die volgende maand nie? Het ek drie maande se data verloor omdat MTN geweier het vir EARLY UPGRADE?? Hoe moet ek updates doen, ek het nie wifi nie! KAN MTN MY ASSEBLIEF VERDUIDELIK WAAR IS AL MY DATA - 3 MAANDE SE DATA IS NET WEG!
Good day Erika,Thank you for your email.Kindly note that your data only carries over for two months and the unused data expires thereafter.For assistance with updating apps, please call our Technical Support for assistance on 135 (free from a MTN line).We look forward to being of service to you.
Kind Regards,
Krishnaveni Kanniah
MTN SAReference Number: 924340