RZ
Ronel Z

1 reviews | Active since May 2016

11 May 2016, 04:56

MTN COLLEGE SQUARE

<p>My seun het vir die eerste keer sy eie ****rak aangegaan en baie slegte ondervinding met MTN gehad. Sy ****rak het in Julie 2015 begin en nog geen voordeel van die ****rak gehad nie. Di so teleurstellend. Volgens MTN was daar n SUL op ****rak gesit, maar daar was nie een op nie. Nou is daar n rekening van R8000 en die rekening is gesluit. Tot vandag toe is daar al 10maande verby en ons kan nog nie die probleem opgelos kry nie. Vir 10 maande het hy elke maand R589 betaal. en nog is die rekening gesluit. Ronel v Zyl</p>

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply16 May 2016, 09:11
Official
Good Day Ronel Van Zyl, Thank you for bringing this matter to our attention. Please accept our sincere apologies for any inconvenience caused. Please note that without the account holder's ID number, Cellphone number in question or MTN account number we are unable to access the account in question and as a result we are unable to assist. Please provide this information. Rest assured that it is not our intention to displease you and we look forward to continue improving on our service delivery to you. Kind Regards Itumeleng REQ:***