HL
Heinrich L
1 reviews | Active since Mar 2022
08 Mar 2022, 09:31
MTN
Ek sukkel om my ****rak wat al veby is te stop MTN trek somer n R1000. meer af as wat my ****rak was Volgens hulle is ek agrer stallig maar het elke maand met n debiet oder betaal Die mense by MTN George mall antwoord nie fone of n mens se emails nie het al seker 20 keer die selfde papier werk gemail en per hand af gegee Hulle is onbevoeg vir die werk kan nie eers datums reg gee nie ek is nou gat vol gesukkel en sal niemand na hulle toe stuur nie
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)