CS
Chrissie S
1 reviews | Active since Oct 2019
05 Jul 2020, 11:58
Mtn
MTN jul diens is SWAK !!! . Sukel al vir 3 maande om diens uit hulle te kry. Hul se hul sal mens help met verguning aangaande die Covid-19 wat almal getref het dis al 2 maande wat my diens op geskort is en nog geen hulp nie. Stuur emails maar geen terug voer nie. Ek hoop ons kan nou die probleem oplos want op die staduim hoop my rekening op en ek het geen gebruik van my foon nie.
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)