1 reviews | Active since Aug 2019
Ek het n baie slegte diens vanoggend by Mtn in Cape road Port Elizabth gekry .Ek het Mtn gaan sien oor n nr wat nog in werking was wat hul net afgesny het en vir n ander persoon gaan gee het Die manager daar vertel my wat klient is moet probleem self uitsorteer deur hul customer lyn te s***el en dat hy niks verder wil hoor nie .Dit noem ek baie baie slegte diens van Mtn Cape road
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.