JB
Johannes B

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Apr 2024, 17:06

**** MTN

Is daar iemand by MTN wat ooit werk. Nie een Donner bel jou terug of help jou nie. Dit is nou al 5 weke wat ek wag om n nommer reg te kry wat n nood nommer is en dit nadat hulle dit sommer na 3 were vat en terug sit in die system. Die shop sê ek moet die online nommer bel en daar is ***kol wat hulle kan doen nie. Ek moet by die shop wees. Die shop se hulle wag dat daardie mense die nommer moet Los maak. As jy nie n ****rak vat nie voel hulle ***kol vir jou nie. Waar die *** is die customer service by MTN.

0
Replies (0)