NB
Nicolette B

1 reviews | Active since Apr 2020

08 Apr 2020, 13:54

Mtn

Meer as 23 jaar n Mtn Klient, en t****e keer die jaar wat my dienste gesny word nadat ek hulle btaal ht en bedrae van my bank af is, en ek kry niks terugvoering. Fone af en ek weet nie wie om te bel. Ht reeds bewys van betalings gemail maar kry niks terugvoering. Kan geen oproep maak intussen en geen mtn wat oop is.

0
Replies (0)