SA
SURITHA A

1 reviews | Active since Feb 2022

14 Feb 2022, 20:02

Moedeloos oor mtn

My router ****ak van 24 maande het einde Oktober 2021 klaargemaak ek het nie geweet ek moet mtn ****ak om alles te stop nie ,onbewus Dat ek steeds data kry ,wat ek nooit gebruik het nie het ek net eendag besluit om similar van rooter in my foon te sit en toe sien ek Dat ek steeds data ontvang ,ek onmiiddellik mtn gebel om dit te stop waarna hille my meedeel my rekening beloop R980 wat ek eers moet betaal dan kan hulle dit stop ,ek betaal toe einde van Januarie die hele bedraggled en ****ak hulle weer om te se die betaling is gedoen waarna hulle my deur s***el na affecting wat dit doen so ek is verseker deur dame Dat dit gestop is op Saterdag 12 Februarie 2022 ontvang ek weer data soos wat ek met ****rak tyd gekry het ,wat staan my te doen ,ek gebruik nie hul data wat beteken rekening gaan weer oploop na ek dit gestop het ,eks modelers met mtn.

0
Replies (0)