LP
Leonora P

1 reviews | Active since Apr 2018

27 Aug 2020, 15:06

Leonora du Preez

My ****rak verval 3/8/20. Ek versoek kansellasie 29/7/20. Op 27/8/20 word die rekening weer gekrediteer met minute smse en data. Nog 'n oproep na mtn waar jy 20min moet aanhou word die volle probleem steeds nie opgelos nie. Moet weer s***el en aanhou. Probleem steeds nie opgelos nie. Selfde het 2jr gelede gebeur toe ek Swakste diens wat mens ooit kan kry.

0
Replies (0)