1 reviews | Active since Jul 2016
KLAGTE MTN : BC BESTER
<p>Ek het 'n buitensporige MTN rekening van R10,639.02 ontvang wat ek ten volle op 10 Junie 2016 vereffen het. Dit was vir 'n simkaart in my seun wat tans 'n student aan die NWU is asook vir my vrou se selfoon. Ek het my seun verantwoordelik gehou vir die hoë rekening en is die betrokke simkaart op my opdrag op 10 Junie fisies vernietig. Nou ontvang ek weer 'n rekening vanaf MTN ten bedrae van R5,848.95. Ek het die MTN winkel te Heidelberg mall op 25 Julie 2016 besoek en kon hulle nie vir my 'n gespesifiseerde rekening gee nie en kon hulle ook geen lig werp op die hoë rekening nie. Ek het saam met die MTN winkel bestuurderes met die naam Charlene probeer ****ak maak met MTN sonder enige sukses. Sy het aan my genoem dat MTN binne 48 uur my sou voorsien van 'n gespesifiseerde rekening via e-pos maar het dit nie gebeur nie. Ek is tans weer by die MTN winkel in die Heidelberg mall en het ons weereens met MTN ****ak probeer maak sonder enige sukses. My MTN rekening besonderhede is C005328 en faktuur nommer E ********** 31</p>
Dankie vir u versoek.
Dankie vir u tyd aanlyn en ons vra omveskoning vie die ongerief.
Die itemized billing report sal vir u getuur word.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
Dankie vir u versoek.
Dankie vir u tyd aanlyn en ons vra omveskoning vie die ongerief.
Die itemized billing report sal vir u getuur word.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
