pV
petrus V

1 reviews | Active since Jan 2013

03 May 2016, 07:01

klaar met mtn

Ek het n uncapped internet bundle met mtn gehad . na my 24 maande het hulle gese hulle doen nie meer uncapped nie so ek kan aangaan met die uncapped internet op n maand tot maand ****rak. so moet ek kennis gee as ek dit wil kanseleer of mtn sal vir my n written notice gee as die ****rak stop. So het mtn gegaan en die ****rak gaan verander van n uncapped na n gewone oop ****rak sonder om my in kennis te stel. Laas maand het ek n complaint gelogg waar mtn eply het en gese het dat die internet sim is geregistreer op n network waar daar elke dag kostes is. dit is toe dadelik gekanseleer. die maand kry ek nog n debiet order wat crazy is. so het mtn nie die eerste keer vir my gese dat die ****rak verander het nie. ek moes weer my tyd mors en ingaan om dit uit tevind. So vir 2 maande overcharge mtn my omrede hulle my nie in kennis stel dat die ****rak verander nie. Ek cancel vandag my internet by mtn en ek gaan na n ander network toe en as mtn nie vining iets omtrent die doen nie sal ek binnekort die res van my ****rakte my mtn cancl!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply16 May 2016, 08:58
Official
Baie dankie vir u n vavraag. Dankie vir u tyd aanlyn . Neem kennis dat cell nommer *** op die braodband lite paket is die paket is nie verander nie. Die rekening is aangelsaan vir content dientse wat nie deel is van MTN se dienste is nie. Soos u versoek is die lyn gekanseleer. Groete, Alice van der Merwe ***

Best regards,