CJ
Christina J

1 reviews | Active since Oct 2023

25 Oct 2023, 19:04

KANSELLASIE VAN TWEE (2) SIMKAARTE

Ek sukkel om twee (2) simkaarte wat ek met Televerkope bestel het, vanaf Junie 2021te kanselleer. Ek het verskere kere sonder sukses die kansellasiefooie betaal. In Feb 2023 het ek uit desperaatheid n persoon wat se hulle is van MTN geglo om die bedrag te verlaag na R99 per simkaart. Na ek verskeie kere vir die persoon gese het, die simkaarte is vernietig omdat ek geglo het dis gekanselleer, moes ek uitvind dat simkaarte benodig word om op die app jou data te kon aflaai na jou foon. Ekt dadelik ges***el om die ****rak te kanselleer. Aangesien dit n nuwe ****rak is, is dit weer geldig vir twee (2) jaar. in Mei 2023 is ek oorgegee aan SSDA en het dadelik ges***el en verduidelik wat my probleem is. MTN tak Preller Walk, winkel 2B1,Bloemfontein. *** MTN tak, Noordstad Mall, Bayswater, Bloemfontein. ***. Bennie, Kathelene. Kansellasienommer: 1-***, Kaartjienommerb *** Simkaarte betrokke: ***, *** Kwitansieno: 6/2021, Nel-Marie, R244, Kwit.no PMT*** 7/2021, EliasKhuze, R274, PMT***. 7/2021, Nel-Marie, R183.02, PMT*** 9/2021, Michelle Cloete, R244, PMT457281 1/2023, Desiree Adams, R280, PMT***. My ****rak no: ***en *** SSDA, 011/***, ***, verwysingno. BA***, Kaartjienommer *** Rekeningno. ***, Margaret. Eks nou 71 jaar oud en deel met MTN van dat selfone ingekom het en het nog net goeie diens van hulle ontvang tot 2021. Eks baie hartseer dat mg vrede ip hierdie manier van my gesteel word. Ek wil net he dat my ****rak by MTN gesluit word en dit moet op skrif aan my voorsien word, dat my balans op 0 staan, dat my kredietrekort skoon is, dat die bedrae verskuldig aan my uit betaal moet word met kompensasie voor einde Nov.

0
Replies (0)