1 reviews | Active since May 2016
Is Mtn bankrot??
<p>Eweskielik word ****rakte oorgedra van Autopage na Mtn sonder verduideliking,waarskuwing of goedkeuring. Fooie word onbewustelik gehef op 'n geslote rekening sonder enige verduideliking. Dus verander Mtn nie net die ****rak soos wat hul goeddink nie, hulle verhef ook dan sommer die ****rak fooie soos wat hul lus kry. Is Mtn dan in finansiele moeilikheid dat hul die kliente moet uitbyt vir ****ant? Ek verwag dat Mtn die saak onmiddelik aanspreek.</p>
Dankie vir u navraag.
Jammer vir u ongerief.
Neem kennis dat Autopage en Nashua kliente MTN se netwerk gebruik het voordat die rekeninge verskyf was na MTN , ons het nie die rekening uitgewerk nie die aanlae as gedoen deur die vorige diensver******s omte konnect met vriende en familie en dit was a besigheids transaksie tussen Autopage en MTN omdat al die kliente alreeds ons netwerk gebruik het. U sal ongelukkig meer moet verduidelik wat u bedoel dat MTN u pakkette verander het. Neem kennis toe die inligting oorgedra het na MTN toe he Autopge al die inligting op MTN se systeem gealokker nie MTN Sefl nie.
U kan die kopie van u ****rak fax *** om die paket regtemaak volgens wat u geteken het. Laar ons assbief weet wat is die fout op die paket om daarna te kyk.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***