1 reviews | Active since Mar 2026
Hoop u kan my help ek het n probleem ek het n internet ****rak by MTN verlede Maandag het MTN besluit hulle sit my internet af nou se hulle ek het n maand geskip ek het van verlede Maandag af vir MTN gebel om uit te vind wat aan gaan toe se hulle omdat ek nie die 1ste betaal het nie het hulle my internet af gesit ek het gereel dat ek op die 15de van elke maand kan betaal dit staan so op hulle stelsel nou wil hulle glad nie my internet aan sit nie my rekening is skoon by hulle al wat hulle se ek moet n maand sonder internet wees tot dat ek weer betaal da sit hulle my internet aan ek het elke maand betaal Hoop julle kan my help asb Groete
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.