LG
Lenie G

1 reviews | Active since Jun 2020

05 Jun 2020, 11:46

H Schnetler

Ek sukkel nou al 2 maande met n "agterstallige" ****rak, het verskeie e posse aan die 'customer care' afdeling gestuur en kry net elke keer n verwysings nommer met dieselfde terugvoering dat my rekening agterstallig is. Het al my bewyse en hulle sms as bewys dat my rekening op datum is deurgestuur en kry net GEEN aanvaarbare antwoord nie. Verder het ek 3 sms'e gekry om te sê dat my bestelling ontvang is alhoewel ek niks bestel het nie, op hierdie navraag kry ek GEEN terugvoering nie. My lyne is gedeaktiveer. Ek het al 16 jaar n ****rak by MTN.

0
Replies (0)