NL
Nastasja L

1 reviews | Active since Feb 2016

09 Mar 2016, 07:42

GEEN OPROEP ONTVANG NIE

Goeie More ALice<br> <br> Dit is nou al n maand terug dat MTN my gebel het oor die ****rak maar ek het nog geen nuus terug ontvang nie en dis nou al n week terug wat jy die boodskap nat MTN gestuur het sodat hulle my moet ****ak maar ek het nog geen oproep gekry nie.. Dit is vir my UITERSE SWAK DIENS..

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply09 Mar 2016, 11:17
Official
Hello Narasha,

Dankie vir u navraag.

Al wat ek vir u kan se is ons vra omverskoning dat u nog nie ge****ak is nie. Die versoek is nou vir die 2de keer na MTN Direct gestuur om u te ****ak en aan lyn te help.

U is welkom om hulle te s***el op *** om u aan lyn te help.

Groete

Alice van der Merwe