1 reviews | Active since May 2017

05 May 2017, 09:59

Gatvol vir mtn met dreigmente

<p>Laas jaar October het my 2 foon ****rakte verval by mtn want die jaar jaar verby. Het hoeveel keer gebel en die ****rakte gestop maar nogsteeds word geld uit my bank gevat. Ek die depiet orders gestop. Nou wil mtn my oorgee vir die ****rakte. Ek hule gebel, email, boodskappe op fb Al's probeer. Hule kom net nie terug na my toe nie. </p>

0
Replies (0)