CS
Carla S

1 reviews | Active since Feb 2021

01 Feb 2021, 12:13

Gatvol vir MTN

Ons is so ongelukkig met mtn. Is al 7 jaar by mtn en nooit probleme gehad nie en as daar iets is was dit vinnig uitgesort. Nou al 3 weke is my en my ma se foon is op selfde ****rak en is vrouens alleen en hul suspend ons FOON EN IS BETAAL. 3 Weke ons al so kwaad hulle kan ons nie help by mtn nie kan nie help by customer care nie. Hulle is useless. Wens ons ****rak kan verby gaan dat ons kan pay as you go en dan sommer 'n ander netwerk ook. Super gatvol. As hulle net ons fone kan aansit. Ons het al, al ons proof of payments gestuur en nogsteeds wag ons.

0
Replies (0)