1 reviews | Active since May 2015
2de Jan 2015 upgrade ek op aanbeveling van handelaar na Nokia Lumia 930 waarna ek foon moes trugneem na n week.Ek kry daarna nuwe foon wat binne 2weke selle foute doen en toe ek dit rapporteer word my meegedeel dat die handstukke probleme verskaf. Die foon word weggestuur, kom trug met dieselfde foute\ skerm slaan wit n log uit apps"die foon raak so warm dat dit op flightmode gaan en aanhoudend doodslaan. Op 1 van die blaaie vanaf repaircentre is daar n foto waar daar 2merkies op die 1 hoek van die foon is"
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.