NJ
Nicholaas J

1 reviews | Active since Mar 2009

05 Sept 2023, 11:09

Ek het op 29 julie n...

Ek het op 29 julie n uncapt data router by mtn op vryburg uitgeneem envandag een af het dit nie gewerk nie Ek het dit teruggeneem na hulle toe hulle het gese hulle sal dit regmaak En na twee weke het hulle nog niks gedoen nie Toe so hulle dit wegstuur vir reperasies en die ****rak kanselleer hulle gee my nie terugvoer of niks nie Ek moet elke keer vir hulle bel Ek het noual R1000 rand betaal vir n ding wat ek nie eers het nie Baie swak diens

0
Replies (0)