ek het 2 selfoon ****rakte by nashua gehad baja gelukig gewees tot en met mtn hy oor gevat het en ek mos opgradeer

vanaf febrarie 2016 sukkel ek nou net om my rekening reg te kry was al by die winkel van mtn hul se moet mtn bel

bel ek mtn is daar NIEMAND wat jou kan HELP hul verstaan nie my taal AFRIKAANS nie

het op n stadiem met alice van der merwe gepraat het sy gese my reking is in n krediet (opvolgende staat dit ook bevestig) die maand daar na is alles weer nie reg en nadat ALICE my belowe het dat alles it uit gesorteer

MTN SE MENSE DOEN NIE HUL WERK NIE

Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Ons het die pakette regemaak volgends die ****rak wat u geteken het. Cell nommer *** was aangeslaan vir Broadband 100MB wat nie deel was van die pakket nie. ons het n versoek gestuur na die tegniekusse om die diens van die systeem af te haal.
Sien die bewyse van die versoek:
REQ:*** Request Detail
Good day please can you assist to remove the 100MB on the back end
Closed by user 'Alice van der Merwe' on 12/10/2016 at 10:45:05
Die rekening sal vir n verdere krediet van R101.77 gegee word dit is vir die aanslae vir 100MB vanaf October 2016 tot en met Janurie 2017.
Die rekening balaans is nou vir R1802.16 minus R101.77=R1700.39 is uitstaande. Hiedie uistaande bedrag is vir Junie, Julie en August 2016 se subskripsie fooie wat nie betaald is nie omdat die debiet orders terug gekom het onbetaald (3 keer) Ons het reeds n krediet van R1,133.56 teen die rekening gesit vir die 2 lyne se verkeerde aanslae vir subskripsie fooie.
Die bedrag vir R1700.39 moet asseblief betaald word om die rekening se bedrag op datum te bring sodat wanneer die Maart maand se fakture op die rekening gesit word slegs die bedrag van R628.00 verskyn.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,

dagse alice
jy doen nie jou werk nie weereens verwys ek na die oproep wat tussen ons was op 29/08/2016 wat ek uitdruklik gevra het van die drie maande wat terug geskryf is en u se antwoord was rekening is in krediet.
Weereens vra ek om julle werk reg te doen.
By voorbaat dankie
T.W. Swart

© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.