1 reviews | Active since Sept 2014
didnt activate data limit
Swakste diens en grootste *****s. 3 mnde gevat om foon te eis by mtn nadat nashua dit oorgeplaas het na hullebtoe. Het 2 rekeningebby hulle. Moes vir 3 mnde betaal sonser enige foon. Toe dit by die upgrade van my kind ae tablet kom jet ons by nndame gesit en n data limit opgesit. Dit was nooit geaktliveer nie! N rekeninf van r1800 gekry plaas van r500. Weer ingegaan na ander tak toe en weer geaktiveer! Weer nie gedoen nie. Kry n rekening van amper r7000! Sukkel al 3nde om dit uit te sorteer en die rekening hoop op sonswr n diens. Gaan weer in om te hoor en da wors net gese sorry ons probleem ons moet dit betaal. Gaan dit nie betaal nie! Geen wonser die hoofbaas van mtn het nedank nie want sy menae is onbevoegd om hul werk te doen. Menlyn en kollenade tak is uitera swak! Baie mense gaan weg by mtn. Ons is volgende.
Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Neem kennis die bedrag vir R1800.00 is vir die August fakture. Hierdie aanslae is vanaf 1-7-2015 tot met 1-8-2015 voor die opgradering gedoen is. Die opgradering is gedoen 1 August 2015. Hierdie aanslae is geldig.
Die September faktuur is aangeslaan vir ekstra gebruike vir die Internet die aanslae sal gekrediteer word. Die rekening se bedrag huidig is op R9578.34. U het geen betaling gemaak vanaf 14-10-2015. U moet asseblief die verskil van R3987.24 betaal u is welkom om die betaling te maak in 3 maande hierdie bedrag sluit in die Fakture tot en met Februarie maand.
Groete,
Alice van der Merwe
***
Best regards,