1 reviews | Active since Jun 2010
MTN is useless en n **** ,gaan koop vir my n nuwe simkaar sondag by mtn foresthill shop 88, rica hom in die winkel by francina vir die nuwe data 4 keep promo 10gb vir R650 geldig 365 vandaar af fnb toe transfer R660 oor na die sim, doen die *141*4*7# om dit oor te s***el na date4keeps ,en dan *141*2*999# om die opsie 11 te kies vir die 10 gb maar die hele tyd se dit invalid selection dail *141*2# maar kry die selfde boodskap , sukkel tot 17h00 en gee toe moed op dit is na talle oproepe na die 173 call centre wat die foon neersit of net se haal battery uit en los vir 5-10min en n wat my toe begin blok het om die 173 nr te bel .los toe die sim buite my foon tot volgende oggend toe try ek maar weer net om agter te kom dat daar R60 missing is van die airtime .Gaan in mtn Foresthill vertel rodney die storie hy bel toe 173 en daar is gese daar is n stuk van 22 sms gestuur na n 305... nr toe, ek se ek weet niks van die nr af nie en die simkaart is nuut.hy sal complaint moet le na hoof kantoor dit vat 24H dit nou al 3 dae later en nogsteed se hulle die sms is gestuur en hulle wag vir een of ander supervisor om terug te kom <br> DIE DATA 4KEEP IS N **** NET OM MENSE TE KRY OM DIE GELD TE LAAI
Best regards,
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.