JT
Jessica T
1 reviews | Active since Mar 2018
19 Jul 2018, 18:48
Data verdwyn baie swak
Hulle wil goed verniet gee maar in minder as 10 dae het 2 rekenaars wat net email en nie op internet surf nie 10gig data gebruik en n foon wat net whatsapp 6 gig gebruik. Ons het nog nooit eens die data in n maand op gebruik nie maar in minder as 10 dae is so baie data op gebruik
Helpful (0)
Replies (0)0
Replies (0)