1 reviews | Active since Jun 2017
DATA LYNE - NOU NOG NIE GEKANSELLEER SUKKEL AL VAN 2015 AF!!
Nog 'n maand, en nog 'n staat, en nog steeds is hierdie data lyne nie gekanselleer nie MTN bull**** mens met hulle kommentaar want elke maand stuur ek al die e-posse en ref nr en dinge vir nog iemand wat daar werk, wat ook niks omtrent hierdie *&^%$ twee data lyne doen nie, hoe lank moet ek nog betaal vir iets wat ek al in 2015 gekanselleer het, en vernietig het, die twee lyne is glad nie eers meer in gebruik nie!!! Ek het nie 'n )(*&^^ geld boom nie.
EK EIS MY GELDE TERUG, WANT EK BETAAL VIR IETS WAT EK NIE GEBRUIK NIE!!
HELP MY OM MY GELDE TERUG TE KRY!! DIT IS DIEFSTAL!!! MTN IS *****, EN STEEL MENS SE GELD, WANT HULLE WEET NIE HOE OM DATA LYNE TE KANSELLEER NIE SEDERT NOVEMBER 2017 SIT EK MAAND VIR MAAND KLAGTE OP, EN MAAND VIR MAAND BETAAL EK VIR IETS WAT NIE IN GEBRUIK IS NIE!!!
EK EIS ELKE SENT TERUG!! EK WAG, GEE JULLE 5 WERKS DAE DAARNA SAL ONS MEKAAR IN DIE HOF SIEN!
