EM
Erika M
1 reviews | Active since Jun 2017
20 Jun 2018, 06:37
DATA LYNE - NOU NOG NIE GEKANSELLEER SUKKEL AL VAN 2015 AF!!
DATA LYNE nou nog nie gekanselleer nie, maande later betaal ek nog steeds vir hierdie ellendige twee data lyne, wat ek nie eers meer het nie!!! EK EIS ALLE GELDE SEDERT EK DIT IN 2015 GEKANSELLEER HET TERUG!!! Hoeveel AFFADAVITS moet ek nou nog gaan aflê, maand vir maand, en elke maand kry ek rekening dat ek hierdie (*&^% twee data lyne moet betaal!!!
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)EM
Erika M's updateReviewer Update
20 Jun 2018, 07:22Good Morning
I did send a mail to MTN, and all involved with this matter since last year.
EM
Erika M's update20 Jun 2018, 07:22
Reviewer Update
Good Morning
I did send a mail to MTN, and all involved with this matter since last year.
