DV
Deon V

1 reviews | Active since May 2020

19 May 2020, 21:55

D Veldtman

Ek probeer uitvind hoekom MTN nie vanaf privaat na besigheid kan migrate op hulle nuwe stelsel maar wel op hulle ou stelsel, die dame by Jeffreysbaai Mall buig agteroor om behulpsaam te wees maar klaarblyklik met geen sukses van hoër op. Is dit nie veronderstel om makliker met nuwe systeem te wees? Ek kan wel 'n nuwe ****rak kry, maar dan behou ek nie my nommer en kan dit nie in my besigheid bekostig.

0
Replies (0)