1 reviews | Active since May 2020
Ek wil uitsluitsel hê hoekom ek nie kan migrade van persoolik na besigheid op MTN se nuwe stelsel maar word meegedeel dat as ek op hulle ou stelsel was, was dit geen probleem. Die dame wat tans my behulpsaam is van MTN in die Mall Jeffreysbaai buig agteroor om my behulpsaam te wees maar dit kom my voor of sy nie samewerking vanaf range hoër op kry.
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.