WK
Wimpie K
1 reviews | Active since Apr 2013
02 Sept 2015, 18:10
Customer service and account a is a mess!!!!!
Ek het +- 3 maande terug op hulle website vir hulle 'n e-pos gestuur, want ek het geen reaksie van hulle gekry nie. Ek was Saterdag die 29/8/2015 by 'n tak en hulle by forest Hill was hulpvardig. Hulle het vir my 'n rekening gestuur en die regte bedrag was R1181.26. Toe ek by die tak kom toe is my rekening sommer R1817.06.??? Ek het dit betaal!!!<br> Vanoggend stuur hulle my 'n sms Wat se \IT SEEMS AS IF THE PAYMENT DUE WAS NOT MADE.PLEASE PAY MTN ACC AS AGREED ***"Ek het hulle gebel soos gevrae . Ek het vir die persoon gevrae om vir my 'n staat te e-pos"
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MTN South Africa's replyOfficial
02 May 2023, 21:58Hello Wimpie Kidson,
Dankie vir u navraag.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons bevestig dat die betaling vir R1817.06 is ontvang en verskyn op die rekening. Die huidige balaans is nou R0.00.
Ons het vir u die staat gestuur na u e-pos adres.
Ons premie vir die ****rakte het verhoog in Junie maand. Ons sien dat u ****ent dienste gebruik het, hierdie is nie n MTN diens nie en ons krediteer nie die rekening vir die aanslae nie. Ons het die versoek gestuur na Mira net om u nommer te verwyder van hulle data basis. Die verwysing is ***.
\You may use the following USSD code to block the content service providers: *141* 5 # select option written content billing\".

MTN South Africa's reply02 May 2023, 21:58
Official
Hello Wimpie Kidson,