PvdM
Pieter van der Merwe

1 reviews | Active since Jun 2018

12 Mar 2020, 13:03

Cell phone contract

Goeie dag,

Wil net uitvind wat ek te doen staan met my rekening met MTN. Sukkel nou al meer as 'n jaar om 'n sekere rekening te stop wat ek betaal en vir goed wat ek nie eens het nie. Het baie gesukkel om' n brief te kry wat hul gesoek het, maar op die einde het ek hul die brief deur gestuur en nog steeds het hul die rekening nie gestop nie.

Enige hulp sal waardeer word

Groete Pieter

Note: If I have to post in english just let me know.

0
Replies (0)