ST
Sandra T

1 reviews | Active since Dec 2015

06 Aug 2020, 12:27

Cancellation of late husband's contract

My man is Maart maand oorlede en hy het 'n ****rak by MTN. Voor ek nog enigiets Maart maand kon doen het die "lockdown" begin. Ek het intussen sy ****rak bly betaal. So 2 maande gelede het hul vir my by die Riverside Mall MTN Store gese by dat ek kan die begin Augustus terug kom en sy ****rak kanselleer. Intussen het ek maar sy ****rak se premie op datum gehou, maar dit raak nou moeilik om die ****rak ook op datum te hou as gevolg van die verlies van my oorlede man se inkomste en ook verlies van inkomste as gevolg van die Lockdown. Maandag 3 Augustus 2020 is ek terug na die MTN Riverside Mall tak om die ****rak te kanselleer. Hul gee my toe die nommer 135 om te s***el en dan met die "cancellations department" te praat om die ****rak te kanselleer. By die huis gekom en die nommer ges***el. Na die 3de probeer**** het hul my na die kansellasie afdeling to deurges***el, maar nadat ek plus minus 30 min aangehou het, het ek neergesit. Dinsdag oggend het ek 135 weer probeer en verbasend gou deurgegaan na die kansellasie afdeling. MAAR DIE GESPREK HET BASIES SOOS VOLG AFGELOOP:- "I want to cancell my husband's contract for number *** because he passed away." MTN: "to whom do I speaking?" I've did say my name and the agent reply that she want to speak to the contract owner. I told her that the contract owner passed away but still she reply that she can't speak to me. She must speak to the contract owner. Ek het einde laaste uit moedeloosheid uit vir haar gevra of ek dan die foon vir sy "ashes" moet gee sodat sy met hom kan praat. Ek is toe terug na die tak by Riverside mall. Hul het hul ges***el en 'n epos adres gekry waarheen ek die doodsertifikaat en ID moet stuur. Het dit gedoen en die agent by die tak ge-CC in die epos. Die epos is gestuur na die dame by die tak, maar die epos adres by MTN se hoofkantoor was verkeerd en het teruggekom. My ondervinding met MTN se personeel is dat hul onsimpatiek en glad en geheel nie behulpsaam is nie. En ek weet nou nog nie wat moet ek nog doen om die ****rak te kanselleer nie.......

0
Replies (0)