ZJ
Zander J

1 reviews | Active since Sept 2015

04 Feb 2016, 20:36

Bly WEG van MTN asseblief mense!!!

Graag waarsku ek my mede burgers en enige voornemende selfoon kli?nte. Bly liefs ver weg van Mtn, hier sal ek verduidelik hoekom. Ek was vir 15 jaar 'n getroue kli?nt en kort nadat ek die dag besluit ek wil oors***el na 'n voorafbetaalde rekening kry ek die skok van my lewe. Nadat ek die tak besoek en kennis gegee het, die oproepsentrum ges***el het, 'n epos gestuur het word my ****rak wat verstryk het net eenvoudig aangehou koste op hoop. Selfs nadat ek navrae gedoen het antwoord Mtn my nie eens, Alles is sisteem gedrewe en die mense daar as daar is, is besig met ander goed as werk. Die stelsel het eenvoudig besluit om my op die krediet buro te plaas en dit sonder enige kennis gewing. Op 'n dag word my sim net geblok en kan ek nie eers lugtyd koop en laai nie, wat sou gebeur as ek in nood was? Mtn skuld my meer as R3000 se lugtyd wat ek reeds voor duur betaal het en dit wyer hulle om terug te gee. Spaar jouself die vernedering en ondersteun liefs iemand anders voor jy Mtn eers hoegenaamd oorweeg. Ek is jammer maar die soort gedrag en geen sig van kli?nte diens het ons nie nodig nie. Erg teleurgesteld en tot in my fondamente geskok oor wat ek hier beleef het.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply05 Feb 2016, 11:04
Official
Hello izandervj,

We are truly sorry for any inconvenience caused.

We've perused the account and see that there was no payments received for the months of October, November, December 2015 and January 2016. The total amount in arrears is R2709.49.

The airtime and all services related to the contract were stopped upon the deactivation of the line due to no payment that was received.

We do see that you've submitted your complaint to VF Plus and a response was given to you from Lawrence Arthur pertaining to the charges (content charges). These charges were for 3rd party applications and they are valid.

If you wish to dispute the charges, you will need to contact the relative industry Ombudsman on ***.

Regards
Tim
MTN Complaints Management Team: REQ:***