TF
Theresa F
1 reviews | Active since Aug 2018
28 Aug 2018, 19:36
Betaal mtn vir geen bel tyd
Baie slegte diens Laai airtime maar kry nooi bel tyd nie. S***el julle oor die probleem dan se hulle ek moet hulle oor n half uur terug bel maar nog steeds niks beltyd nie. Wat word van ons geld hulle diens is baie sleg.
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)TF
Theresa F's updateReviewer Update
03 Sept 2018, 16:12Baie dankie vir die terug voering to is ongelukkig nie meer op ****rak nie ek het ook klieente dienste ges***el maar hulle het gese ek moet oor half uur terug s***el maar ek voel ek laai geld vir airtime dan is dit weg geld is at maar geen airtime nie. Maar ek voel my se dienste is swak. Beter on oor te gaan na telkom beter dienste . Baie dankie
TF
Theresa F's update03 Sept 2018, 16:12
Reviewer Update
Baie dankie vir die terug voering to is ongelukkig nie meer op ****rak nie ek het ook klieente dienste ges***el maar hulle het gese ek moet oor half uur terug s***el maar ek voel ek laai geld vir airtime dan is dit weg geld is at maar geen airtime nie. Maar ek voel my se dienste is swak. Beter on oor te gaan na telkom beter dienste . Baie dankie
