RP
Rolanda P
1 reviews | Active since Apr 2015
21 Jan 2016, 13:33
Baie teleurgesteld! !!!
Desember maand toe ek my ****rak begin het ek duidelik ges? ek wil nie 'n \open "netwerk he nie. Duidelik het sy my verkeerd verstaan want sy ges? my paaiement is R340 en ons saam gestem dat dit kan gaan tot R350( Wat insluitend my ****rak se gelde insluit ). Nou gister kry ek 'n rekening van R684 !!! R350 was ek bereid om te betaal dit was ons ooreenkoms. Toe bel ek gister hulle se sy het my op 'n open netwerk gesit!! Wat ek ges? het duidelik ek wou nie gehad het nie nou sit ek met die groot rekening . Ek gaan Cell c toe! Baie teleurgesteld in Mtn."""
Helpful (0)
Replies (1)0
Replies (1)MTN South Africa's replyOfficial
25 Jan 2016, 11:34Hello Rolanda1,
Dankie vir u navraag.
Dankie vir u tyd. Die rekening sal gekrediteer word vir die data aanslae op die Januarie fraktuur, gee 10 werksdae om afgehandel te word.
Groete,
Alice van der Merwe
***
Dankie vir u navraag.
Dankie vir u tyd. Die rekening sal gekrediteer word vir die data aanslae op die Januarie fraktuur, gee 10 werksdae om afgehandel te word.
Groete,
Alice van der Merwe
***
Best regards,
MTN South Africa's reply25 Jan 2016, 11:34
Official
Hello Rolanda1,