1 reviews | Active since Jul 2016

02 Oct 2016, 18:47

Baie slegte diens

<p>Ek skukkel nou al van Junie maand af in my rekening uitsorteer. Ek het n ****rak by hulle wat n limiet op het e=van amper R200.00 rand Mei maand se rekening is somer oor die R6000.00 rand net op data. In April het die sim kaart nie gewerk nie hulle se net dit is op my nommer en ek moet maar net betaal . Ek het al die ****rak in Junie laat stop maar ekle maand is die rekening maar net op. Was al by ons Mtn tak in Secunda hulle kan my nie meer help nie, ek het al hulle Legal afdeling al ge epos maar ek kry nie terug voer nie.</p>

0
Replies (2)
's update05 Oct 2016, 10:24
Reviewer Update

Dit is nou hoeveel dae laater en nogsteeds geen terugvoer of niks van Mtn af nie. Ek probeer nou al meer as n uur om met hulle telefonies te praat. Vanoggend n sms gekry ek is nou oor gegee aan VVM . Ek probeer al van Junie van my kant af dinge uit te sorteer en nou dit.

's update13 Oct 2016, 10:46
Reviewer Update

enige nuus weer