1 reviews | Active since Apr 2016
Baie ongelukkige klient
Ek het die 29 April 2016 n klag in gesit oor die volgende wat onder die boodskap aan gaan. Die dame van Mtn in die carnival mall bel vandag en se sy kort nog papiere van die foon hoe is dit moontlik want die dag toe ek my foon in vat het sy afskrifte van al die papiere gemaak en as Mtn vir Auto page oor gekoop het sal hulle mos al die papier werk he van die foon van die ****rak. Nog niks is uit gerug oor die foon nie en eks baie teleurgestel ek wag al nou 2maande vir my foon. Daar word nie eers n leen foon gegee nie. Ek kan nie meer so lank wag vir n telefoon nie en gaan nog minder betaal van die reg maak van die foon want hys nog onder waarborg. As ek teen die 20ste Mei 2016 nog nie n foon het of iets al gebeur het met die hele storie nie gaan ek my ****rakte kanseleer. Soos ek gese het ekt nog nooit sulke probleme gehad met Auto page nie. Hi ek wil n klag le asb so ek hoop julle kan my help. Ek is al moeg vir mtn se swak diens eke wag al meer as n maand vir my foon hul het hom in gestuur as gevolg van hy vries die foon. Eks is n Auto page klient en het nog nooit sulke probleme met hulle gehad nie my foon was nog nie eers n maand oud nie toe is hy in vir reg maak as gevolg van hy vries en dit het nie so lank gevat as nou nie. Vandat mtn Auto page oor gevat het is die diens swak en eks nie te vrede daarmeer nie en ek kan nie so aan sukkel om n foon te kry nie. Die foon is nog onder waarborg en ek gaan nie n sent verder betaal op n foon om reg te maak te word nie soos ek se die foon is nog onder waarborg en die foon is maar nou eers 6 maande oud. So asb eke vra dat iemand iets aan die saak doen asb. Anders gaan eke maar Helo peter toe ek kan nie nog verder lank sonder n foon aan sukkel nie anders kanseleer ek maar my 4 ****rakte by julle en dan verloor julle maar nog kliente asb en dankie. Ekt my foon in gegee by carnivale mall gauteng mtn store nr *** Besonderhede: hys smartlab to gestuur vir reg maak Job number: CSA304318 CONTACT NUMBER: *** Device make: Samsung A7 IMEI Number: ***5 8223
Dankie vir u navraag.
Jammer vir die ongerief.
Neem kennis dat die Autopage kliente was oorges***el op die 18de Maart MTN het geen getekende ****rakte oor geneem nie hierdie inligting is nogsteeds met Autopage administrasie. MTN het nie altyd leen fone beskikbaar nie dit hang af van die MTN stoor waar die handstuk ingedien is vir die regmaak proses. Neem ook kennis dat MTN nie die fone vervaardig nie MTN verkoop slegs die handstukke en produkte. Neem kennis indien u die ****rakte wil kanseleer sal die volle bedrag betaal moet vir die 24 maande ****rak wat u geteken het met Autopage.
Die versoek is gestuur na die regmaak afdeling om terug voering te gee. U kan hulle ook s***el om teug voering te kry *** .
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,