AM
AMOLENE M

1 reviews | Active since Jun 2013

19 Mar 2015, 10:19

bad services

ek het 'n baie ou blou sim card. dit geprobleme dit trek foon dood het foon se battery vervang doen selfde het in ander foon gesit doen selfde. nou wil swip swop doen. niemand kan help nie dit te lank om hier te verduidelik. iemand moet my bel en dan sal ek kan verduidelik maar gaan oor dat niemand kan help om swip swop te doen nie. het try dit doen oor customer care maar hulle het vra gevra wat ek nie 100% kan antwoord nie. ek het om trent 20 jaar die sim card en hoe moet ek al die vra antw. hy het 2 vra gevra waste prys plan het ek ek weet nie ek het dit solank se hoe moet ek onthou. ek 'n baie besig mense ek het airtime op gesit moet so baie bel kon nie onthou waste airtime ek wanneer op gesit het nie maar kan se ek het laaste twee kere wat ek op gesit het maar nie in waste order nie. so dit alwat hy gevra het maar willie help nie kon nog vra gevra het kon dan geantwoord het. nie almal onthou hulle goed daldelik nie. is so gat vol vir mense wat nie kan help nie! ek bedoel ek sal nie gesteelde foon gebruik nie ek gebruik dan elke dag die sim card.

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply24 Mar 2015, 13:12
Official
Hello amolene,

We are truly sorry for any inconvenience caused and for the delayed response to your post. It is not our intention to have dissatisfied you in any way.

We've now escalated the matter directly to the management team within our Prepaid Department and requested that you be contacted directly to be assisted with the SIM swap request.

Please note that we have a strict security policy in place in order to eliminate any ********** activities from taking place on our customer accounts.

We are truly sorry for any inconvenience caused.

Regards
Tim
MTN Complaints Management Team: REQ:***

Best regards,