AM
ANDRIEN M

1 reviews | Active since Oct 2011

05 Mar 2015, 17:14

Bad Service and no response

Ek het n ****rak by hulle hernu wnt ongelukig het Nashua toegemaak waar diens nog n proriteit was, ek het die ****rak hernu na 3gig met elke navraag wat mens doen kry mens nie respons na n lang gesukkel kon ons 808 vandag bereik maar ek het al van maandag 2 maart vir haar eposse gestuur waarop sy gladnie respond want om geld te mors om ha te bel help nie, wel sy het nooit ons ****rak geupgrade soos sy gese het sy het nie, dis uiters swak en onprofesioneel want sy volg nie op en elke keer wat mens met haaf praat het sy kamtag die winkel reggepak en ****rakte is diep gebere, wel ek is gatvol vir swak diena ek nou eers n maand wat ek geupgrade het en hulle diens in Ermelo is pateties verby. Sy was vinnig om n ****rak te skryf maar die navrkoop is pateties.<br> <br> Gee me se werk wat wil werk en n diens wil lewer en nie werk om nsalzris te verdien nie!

0
Replies (1)
MTN South Africa
MTN South Africa's reply12 Mar 2015, 10:15
Official
Hello andrien,

Thank you for your post.

We are sorry to have disappointed you with our service and would like to assure you that we do strive to provide the best service at all times.

Would you kindly furnish us with you MTN cell phone number or MTN account number as we are unable to view any details with the ID number and contact number given.

The matter has been escalated to the Ermelo supervisory team for urgent investigate. They will contact you directly with feedback and an action plan..

Thank you.
Kagiso
REQ:***