JC
Jolanda C

1 reviews | Active since Jul 2016

27 Jul 2016, 12:10

Bad service

<p> Ek was 'n Auto page klient wat vanaf 1 Maart 2016 teurg is na MTN. My debietorder datum was altyd die 1ste. MTN het dit verander na 25ste. Na 2 keer se ****ak, 3 maande later, en geen hulp, kanselleer ek my debietorder. Ek het 'n versoek ingedien vir die bankkoste wat hul aftrekking veroorsaak het. Niemand kan my antwoord nie. Ek is gese dat ek per e-pos my staat sal ontvang. Tot dusver nog niks, geen e-pos, geen sms, geen kommunikasie, en boonop is my lyn nou afgesny. Wat maak ek nou? Betaal net glad nie. Dit is nie asof ek die datalyn gebruik nie</p>

0
Replies (0)