1 reviews | Active since Jan 2017
<p>ek het n ****rak by mtn uitgeneem vir my ma en sy het hom elke maand betaal. Sy het toe siek geraak met kanker en ek het eers na sy oorlede is van hom onthou. ek het toe 2 groot bedra betaal en hulle ges***el om uit te vind wa die ****rak staan rn hoeveel ek moet betaal om hom klaar te maak en toe te maak!! Die mtn winkels kan my nie help nie en ook nie hoofkantoor nie!! Al wat hulle se is ek is aan gegee by n prok en ek moet legal department s***el. Daar is geen nommer om hulle te bel en moet hulle mail. Ek het dit ook al gedoen maar nog steeds terug voer van hulle ontvang nie. Ek sukkel al van laas jaar November af om my rekening te settel en my naam skoon te kry. maar ek kry net nie sukses behaal nie! Hulle diens is baie swak</p>
Goeie naand,
Dankie vir u navraag.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons is jammer om te hoor van u Ma se afsterwe. Hoop U sterk vinnig aan.
Ons het die versoek gestuur na die legal afdeling om vir u terug te s***el en te help met terug voering. ons sal more opvolg met die legal afdeling.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
Goeie naand,
Dankie vir u navraag.
Ons vra omverskoning vir die ongerief.
Ons is jammer om te hoor van u Ma se afsterwe. Hoop U sterk vinnig aan.
Ons het die versoek gestuur na die legal afdeling om vir u terug te s***el en te help met terug voering. ons sal more opvolg met die legal afdeling.
Groete,
Alice van der Merwe
REQ:***
Best regards,
© Copyright 2026 hellopeter.com and its affiliates. All rights reserved.