LV
Lep V

1 reviews | Active since Aug 2022

19 Aug 2022, 16:29

Happy client

Goeie dag,

Ek wil net baie dankie sê aan MSD Consulting wat my gehelp het met my skuld, aangesien ek nie meer skuld het nie. Ek wil graag vir Sa****a 5 sterre gee vir haar diens, asook MSD Consulting aanbeveel vir enige iemand anders wat met skuld sukkel. Byvoorbaat dank Violet

0
Replies (0)